REKENMEESTER

REKENMEESTER

Die ZZ2 Groep het ‘n vakature vir ‘n Rekenmeester by die hoofkantoor in Mooketsi en Tzaneen, Limpopo-provinsie. Hierdie geleentheid sal ideaal wees vir ‘n persoon wat goed in ‘n span kan funksioneer, ‘n positiewe ingesteldheid het, wat onder druk kan werk en opdragte akkuraat en binne tydsraamwerke kan afhandel, met die nodige insig en vaardigheid.

MINIMUM VEREISTES:

● Graad in Finansiële of Bestuursrekeningkunde

● Ten minste 3 - 5 jaar ondervinding

● Werkende kennis van IFRS for SME’s, inkomstebelasting en BTW

● Gevorderde kennis van Excel

● Analities met sterk fokus op detail

Aanvullende vereistes:

● Voltooide klerkskap

● Ondervinding met opstel van finansiële state in Draftworx

● Ondervinding in landbou

PRIMÊRE PLIGTE:

●Voorbereiding van maandelikse & jaarlikse finansiële & nie-finansiële inligting

● Ondersteuning aan die finansiële bestuurder

met opstel van begrotings

● Voorbereiding van ouditleêrs

● Opstel van jaarlikse finansiële state

● Verseker maandelikse & jaarlikse verslagdoening is akkuraat en tydig voltooi

● Ontwikkeling en onderhoud van beheer

maatreëls en stelsels

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

MINIMUM VEREISTES:

● Graad in Finansiële of Bestuursrekeningkunde

● Ten minste 3 - 5 jaar ondervinding

● Werkende kennis van IFRS for SME’s, inkomstebelasting en BTW

● Gevorderde kennis van Excel

● Analities met sterk fokus op detail

Aanvullende vereistes:

● Voltooide klerkskap

● Ondervinding met opstel van finansiële state in Draftworx

● Ondervinding in landbou

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

PRIMÊRE PLIGTE:

●Voorbereiding van maandelikse & jaarlikse finansiële & nie-finansiële inligting

● Ondersteuning aan die finansiële bestuurder

met opstel van begrotings

● Voorbereiding van ouditleêrs

● Opstel van jaarlikse finansiële state

● Verseker maandelikse & jaarlikse verslagdoening is akkuraat en tydig voltooi

● Ontwikkeling en onderhoud van beheer

maatreëls en stelsels

ZZ2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan. Stuur asb u CV per e-pos aan talent@zz2.co.za.

Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan.

Rig navrae aan Michelle Raaths by 015 395 8265, gedurende kantoor ure.

SLUITINGSDATUM: 12 JULIE 2024