FINANSIëLE BESTUURDER

FINANSIëLE BESTUURDER

Die ZZ2 Groep het ‘n vakature vir ‘n Finansiële Bestuurder by die hoofkantoor in Mooketsi en Tzaneen, Limpopo-provinsie. Hierdie geleentheid sal ideaal wees vir ‘n persoon wat goed in ‘n span funksioneer, ‘n positiewe ingesteldheid het, wat onder druk kan werk en opdragte akkuraat en binne tydsraamwerke kan afhandel, met die nodige insig en vaardigheid.

MINIMUM VEREISTES:

Graad in Finansiële of Bestuursrekeningkunde

● 3 - 5 jaar ondervinding, insluitend op bestuursvlak

● Werkende kennis van IFRS for SME’s, inkomstebelasting en BTW

● Gevorderde kennis van Excel

● Analities met sterk fokus op detail

Aanvullende vereistes:

● Voltooide klerkskap, CA(SA) of CIMA kwalifikasie

● Ondervinding met opstel van finansiële state, insluitend konsolidasies, in Draftworx

● Ondervinding of blootstelling in landbou

PRIMÊRE PLIGTE:

● Opstel van begrotings

● Maandelikse & jaarlikse verslagdoening aan

Bestuur en Direksie

● Kontantvloei bestuur

● Opstel van jaarlikse finansiële state

● Tydige afhandeling van jaarlikse oudit

● Ontwikkeling en onderhoud van beheer

maatreëls en stelsels

● Bestuur van personeel.

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

MINIMUM VEREISTES:

Graad in Finansiële of Bestuursrekeningkunde

● 3 - 5 jaar ondervinding, insluitend op bestuursvlak

● Werkende kennis van IFRS for SME’s, inkomstebelasting en BTW

● Gevorderde kennis van Excel

● Analities met sterk fokus op detail

Aanvullende vereistes:

● Voltooide klerkskap, CA(SA) of CIMA kwalifikasie

● Ondervinding met opstel van finansiële state, insluitend konsolidasies, in Draftworx

● Ondervinding of blootstelling in landbou

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

PRIMÊRE PLIGTE:

● Opstel van begrotings

● Maandelikse & jaarlikse verslagdoening aan

Bestuur en Direksie

● Kontantvloei bestuur

● Opstel van jaarlikse finansiële state

● Tydige afhandeling van jaarlikse oudit

● Ontwikkeling en onderhoud van beheer

maatreëls en stelsels

● Bestuur van personeel.

ZZ2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan.

Stuur asb u CV per e-pos aan talent@zz2.co.za.

Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan.

Rig navrae aan Michelle Raaths by 015 395 8265, gedurende kantoorure.

SLUITINGSDATUM: 12 JULIE 2024